Bestel nou aanlyn by The Lekker Store in Utrecht

Ontdek die heerlike geure van Suid-Afrika by The Lekker Store in Utrecht! Geniet outentieke disse soos die stewige Suid-Afrikaanse hoender- en sampioenpastei, ons Boerewors-toebroodjie, of die gewilde Vetkoek en Mince. Of jy nou opsoek is na 'n stewige maaltyd of 'n peuselhappie, jy sal altyd iets spesiaals vind by The Lekker Store!

  • Winkelure

    Maandag ................... 11:30 - 17:00

    Dinsdag .................... 10:30 - 17:30

    Woensdag ................ 10:30 - 17:30

    Donderdag ............... 10:30 - 17:30

    Vrydag ..................... 10:30 - 17:30

    Saterdag .................. 10:30 - 17:30

    Sondag ..................... 11:30 - 17:00